Welkom in die wereld van “Die Woudties”
“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
In hierdie boek beplan die diere maats vir Raff ”n verrassings partytjie. Beplan saam met die maats terwyl hulle onderling konkel en Raff van geen sout of water weet nie.
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf.
Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op Face Book by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781507118900 ● 翻译者 Elrika Keyser ● 出版者 Francois Keyser ● 发布时间 2021 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5065885 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器