Sam se Liedjie is ‘n sielkundige misterie met ‘n tikkie humor en romanse. Die storie word vertel deur Samantha Smith, ‘n twee-en-dertig-jarige privaat speurder met ‘n geskiedenis van sielkundige trauma in die vorm van huishoudelike geweld. In Sam se Liedjie word Sam gehuur om ondersoek in te stel na ‘n moontlike agtervolger van ‘n bekende sangeres. Die spoor lei vining tot moord en ‘n skandaal waarby talle bekendes betrokke by is.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781667420455 ● 翻译者 Nelmari Marais ● 出版者 Goylake Publishing ● 发布时间 2021 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8262276 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器