Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, het die hele dag lank deur die Klein Karoo geswerf op soek na avonture. Maar laatnag is daar ’n vreemde geluid naby hul kampvuurtjie. Twee gloeiende rooi oë verskyn in die donker. Gaan Koekemoer en Shorty die petroldief vastrek wat die Klein Karoo se water besoedel?
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 33 ● ISBN 9780799380682 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2017 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5286544 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器