Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Vincent se kamer is die geheime ingang na ’n kasteel vol monsters. Vincent en Meyer kan nie wag om weer die monsters te sien nie. Hierdie keer het een van die monsters hulp nodig. Maar om foto’s van ’n vampier te neem … kan ’n pyn in die nek wees!
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 23 ● ISBN 9780799362336 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2013 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206095 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器