Krok en Dil hou van grappies!
In hierdie groen grappieboek is hope grappies wat selfs die knorrigste krokodil sal laat skater van die lag.
Wat noem jy ”n krokodil met komkommers in sy ore?
Wat is groen en ruik net soos rooi verf?
Hoe ruik ”n baba-krokodil?
Perfek vir voorlees en selflees.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 24 ● ISBN 9781776252824 ● 出版者 Pan Macmillan South Africa ● 发布时间 2023 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 9092834 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器