Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het ”n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ”n knorrige krokodil ...
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781776251506 ● 出版者 Pan Macmillan South Africa ● 发布时间 2022 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8828107 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器