Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word…
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 80 ● ISBN 9780799377392 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2015 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206390 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器