Bennie en Jenny is baie opgewonde toe hulle uitvind professor Fungus het ’n prys gewen. Hulle kan nie wag om saam met hom na die oorhandiging te gaan nie. Maar iets is nie pluis nie. Waarom tree mense by die wetenskap-ekspo skielik so vreemd op? En wat gaan met die stad se toilette aan?
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 24 ● ISBN 9780799374094 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2015 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206319 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器