Professor Fungus se nuutste uitvinding wil glad nie werk nie. Bennie en Jenny besluit die professor het ’n blaaskans nodig. ’n Uitstappie plaas toe sal hom goed doen. Maar op die plaas loop dinge onverwags skeef – en kort voor lank is daar konyne net waar jy kyk!
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 48 ● ISBN 9780799391701 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2018 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6676579 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器