Professor Fungus se fantastiese nuwe uitvinding kan jou onsigbaar maak! Bennie en Jenny kan nie wag om die V.E.R.D.W.Y.N.-formule op die proef te stel nie. Maar dan kry ’n skurk dit in die hande – en Bennie en Jenny moet help om van die wêreld se kosbaarste juwele te probeer red …
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 48 ● ISBN 9780799391695 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2018 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6676578 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器