Bennie en Jenny is opgewonde toe hulle hoor professor Fungus gaan help met ’n nuwe pretpark wat binnekort oopmaak. Maar dan vind Bennie en Jenny uit iets is nie pluis by die pretpark nie. Watter planne voer die vreemde De Vries-tweeling in die mou?
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 28 ● ISBN 9780799380620 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2017 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206469 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器