Die Uitvinder van die Jaar-kompetisie is om die draai. Maar ’n skurk voer nare planne in die mou … en sy het ’n hele weermag van tuinkabouters om haar te help! Sal Bennie en Jenny kan keer dat iemand professor Fungus se idees steel en sy laboratorium verwoes?
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 24 ● ISBN 9780799378658 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2016 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206422 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器