Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan ’n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as ’n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk. Maar dan val daar ’n superhero in Miek-hulle se agterplaas – bo-op die hondehok! Gaan hy Miek kan help om sy probleme op te los, of gaan hy net meer moeilikheid veroorsaak?
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 64 ● ISBN 9780799366471 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2013 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206170 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器