Zackie se beste vriend, Vincent, verjaar een van die dae. Zackie beplan ’n BAIE SPESIALE partytjie. Dit gaan ’n GROOT verrassing wees. Maar ongelukkig besluit Anton om sy partytjie op presies dieselfde dag te hou – en hy gaan seker maak daar is NIEMAND by Vincent se partytjie nie. Wie gaan die beste partytjie in Granaatstraat hou? Dis OORLOG!
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 34 ● ISBN 9780799377378 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2015 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206388 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器