Poskaarte van ’n reis is ’n keur van Jacqueline Leuvennink se rubrieke en artikels wat deur die jare in menige tydskrifte verskyn het. Jacqueline se fyn waarneming en vermoë om verwikkelde emosies en situasies in eenvoud te verwoord laat die leser opnuut verwonderd oor die skoonheid van ons wêreld. Die skrywer nooi die leser om haar te vergesel op ver reise na interessante bestemmings en inspirerende ervarings.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 192 ● ISBN 9781776356911 ● 出版者 LAPA Publishers ● 发布时间 2023 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 9129978 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器