’n Gedetailleerde gesondheidsgids om liggaamsvet te verstaan en dit op ’n natuurlike manier in 25 dae of minder uit te skakel.
Hierdie gids sal jou help om jou liggaam se natuurlike vermoë om vet te verbrand en fiks te word, in werking te stel.
Hierdie boek sal jou, op grond van harde feite en bewese wetenskap, die volgende leer:
– hoe om eetlus te onderdruk- die beste gewoontes om gewig te verloor- die beste kos om gewig te verloor- die beste soort oefening om gewig te verloor- hoe om jou energie en metabolisme ’n hupstoot te gee.
Indien jy meer energie wil hê terwyl jy gewig verloor, is hierdie boek vir jou.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781071594315 ● 翻译者 Louise Brand ● 出版者 Babelcube Inc. ● 发布时间 2021 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8049969 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器