Johan Ferreira 
Vir mans [EPUB ebook] 
Oorkom moderne lewensuitdagings

支持

Mans leef in ‘n wêreld waar die rolle van manlikheid so baie verander het dat dit met tye vir hulle moeilik is om te weet wie hulle werklik is en wat van hulle verwag word. Die eise wat ‘n gewone dag aan mans stel kan met tye selfs die mees ervare en bevoegde individu laat twyfel oor sy bevoegdhede. Dié boek skep ‘n bewussyn by mense, en nie net mans nie, rondom die alledaagse en mees algemeenste lewensuitdagings wat mans huidig beleef, dit poog om mans beter toe te rus met relevante inligting wat hulle sal help om meer doeltreffende, emosioneel gelukkige en vervulde lewens te kan lei. Die boek word verdeel in verhoudingsuitdagings, verslawing, lewensfase-uitdagings, gemoedsprobleme en traumatiese ervarings.

€9.99
支付方式

关于作者

Dr. Johan Ferreira is die hoof van sielkundige dienste by die Mosaïek-kerk in Johannesburg. Die ontwikkeling van menslike potensiaal gegewe die spesifieke uitdagings van ons emosionele wêreld is ‘n fokusarea in sy werk. Hy lewer bydraes tot RSG se program Geestesgesondheid. Johan is getroud met Christine, die redakteur van Leef-tydskrif.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 240 ● ISBN 9780796317919 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2019 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 6897375 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

137,596 此类电子书