Die Best Books Taal- en leesoefenboek vir Graad 10 Eerste Addisionele Taal maak dit maklik en lekker vir leerders om taalbegrippe in te oefen en te hersien, en vir die eksamen voor te berei. Hierdie oefenboek bevat agt hoofstukke taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te lê.
关于作者
Juffrou Marelize Swanepoel (1985) matrikuleer aan Hoërskool Elsburg, waarna sy haar BA-Taalpraktisyn (2006) en BA- (Hons.) Afrikaans (2017) aan die Universiteit van Johannesburg voltooi. Sy tree gereeld as spreker by die ATKV se Skitter-in-Afrikaans-werkswinkels op en ontvang in 2017 ’n ere-Kokerpenning by Afrikaans.com.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 192 ● ISBN 9781776073290 ● 文件大小 30.3 MB ● 出版者 Best Books ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7524141 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器