Bloot ’n roetine-ondersoek, dink Kwaaikofski wanneer Olga hom vra om ’n nuwe saak op te los. Elke oggend verdwyn daar koerante voor haar kiosk. Dit lyk eers nie na ’n uitdaging om die dief vas te trek nie, maar voordat Kwaaikofski weet wat hom tref, beland hy in ’n baie gevaarlike situasie. Alleen en verdwaal in ’n doolhof van donker tonnels, kry die speurder uiteindelik snuf in die neus.
关于作者
Ralf Butschkow is in Berlyn gebore. Hy is ’n vryskut grafiese ontwerper en illustreerder. Hy het al meer as 50 kinderboeke gepubliseer, en ook ’n animasiefilm gemaak.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 96 ● ISBN 9780798166584 ● 文件大小 4.4 MB ● 年龄 17-10 年份 ● 翻译者 Kobus Geldenhuys ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2014 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4762743 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器