KidKiddos Books & Shelley Admont 
Ek hou daarvan om Dagsorg toe te gaan [EPUB ebook] 

支持

Jimmy, die klein hasie, is baie ontsteld en senuweeagtig. Môre is sy eerste dag in dagsorg, maar hy wil net by sy ma by die huis bly. Sluit by Jimmy aan om uit te vind hoe sy vriendelike teddiebeer hom help om opgewonde te voel.
Hierdie kinderboek kan jou kinders help om hul bekommernisse te oorkom, om hul ouers vir die eerste keer te verlaat, en hulle help om aan te pas by nuwe veranderinge.
Uiteindelik ontdek Jimmy hoe lekker dagsorg regtig is!
Hierdie storie kan ideaal wees om vir jou kinders te lees voor slaaptyd en ook lekker vir die hele gesin!

€6.39
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 34 ● ISBN 9781525963803 ● 文件大小 1.3 MB ● 出版者 KidKiddos Books ● 发布时间 2023 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8795661 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

58,181 此类电子书