Lisa oortree die belangrikste vereiste van haar skynverhouding met Roodt − sy raak verlief, en later lief vir hom. Hul skynhuwelik is haar ouers se reddingsboei, dus bêre sy haar liefde weg. Maar Roodt begin ook sy eie reëls verbreek.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 120 ● ISBN 9780799387995 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2018 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6557117 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器