’n Ewigheid van dié – Lizelle von Wielligh.
Was dit liefde met die eerste oogopslag? Nee sy glo nie aan sulke twak nie. Is hy die een? Nee beslis nie. Amanda kan nie haar hart in vreemdeling se oë op die lughawe verloor nie. Sy kyk af na haar verloofring en skuldgevoel klop deur haar. Sy voel ontrou aan Herman maar niks het gebeur nie. Hulle het net vir mekaar gekyk. O en geglimlag. Maar dis al!
Kersfeessoene – Elsa Winckler
Teen die tyd wat Gena besef het sy kan nie trou met ’n man wat nie haar knieë lam maak nie staan sy reeds in haar trourok voor die kansel. Met ’n pleitende kyk in haar familie se rigting maak sy die lae van haar rok bymekaar en vlug!
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 60 ● ISBN 9780799394313 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7011251 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器