Deur elke dag te skryf – kan jy verhalend tot verhaal kom
Probeer sin maak met sinne wat nie wil sin maak nie. Dis die wese van skryfterapie – of journalling. En dis waarmee hierdie boek jou wil help: om deur jou gebrokenheid jouself te vind.
Hierdie boek is jou praktiese skryfgids met inspirasie uit die werk van vele skrywers en praktiese “Maar hoe skryf ek?”-wenke. Skryfterapie is ’n bewese manier om deur verlies en trauma te werk – ongeag wat die aard of omvang van jou trauma is. Om amper letterlik “tot verhaal te kom”- selfs al dink jy nie jy kan skryf nie.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 160 ● ISBN 9780799393255 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7011242 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器