作者: Madeleine Malherbe

支持
Madeleine Malherbe is die skuilnaam van Eleine Roets, ’n ou Pretorianer. Sy het eers laat in haar lewe fiksie begin skryf en baie hiervan is geïnspireer deur plekke wat sy besoek het. Sy is bevoorreg om haar kinders en haar kleinkinders naby haar te hê.




3 电子书 Madeleine Malherbe

Madeleine Malherbe: Sonpad na Zanzibar
Fisioterapeut Isabelle van der Walt kry die kans van ’n leeftyd wanneer die sakereus Ernst Joubert haar nader om saam met haar kêrel, Dolf Dreyer, by sy nuwe hotel in Zanzibar te gaan werk. Isabelle …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€4.99
Madeleine Malherbe: Ontmoet my in Patong
Laura Els is glad nie baie gelukkig in die hospitaal waar sy verpleeg nie. Miskien is dit omdat haar kêrel, Braam, weg is Engeland toe. Of dalk is dit nog die nadraai van die tsoenami-gebeure. Wat …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€4.99
Madeleine Malherbe & Cecilia Steyn: ’n Wye, wye horison & Storieboekliefde
Stella herstel by die gastehuis Paradys ná die ontnugtering van haar huwelik. Chris kom ondersoek daar naby ’n vliegtuigongeluk en leer haar weer vertrou. Maar dan daag haar eksman op …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€2.55