Madelie Human 
Lank, Donker en Verleidelik [EPUB ebook] 

支持
Hierdie man het meer as mediese sorg nodig en sy is van nature ’n versorger … Suster Tessa Vermaak is gelukkig … Wel dinge kan seker beter wees. Haar kêrel is ietwat van ’n chauvinis haar werk kan op die spel wees en haar hart klop darem té vinnig wanneer haar nuwe pasiënt – die verleidelike wildveearts Herman Schoeman – na haar kyk. Herman word aangeval deur ’n groep moorddadige renosterstropers wat hom steeds jag en die trauma van die aanval het skade gelos wat hy nie aan enigiemand veral Tessa wil erken nie. Hoe kan sy selfs droom om langs ’n man te slaap wie se nagmerries haar in gevaar kan stel? Wanneer Herman haar ’n werk aanbied as sy assistent besef sy gou dat om in die nabyheid van hierdie aantreklike vreemdeling te werk sy eie gevare inhou. As dokter Herman Schoeman haar hart breek sal nie hy óf sy dié tipe besering kan genees nie …
€5.14
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9780799395228 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7082194 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

299,593 此类电子书

没结果