Madelie Human 
Wilde hawer Omnibus [EPUB ebook] 

支持
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas. Om Ben lief te hê: Ben Louw het Leah een nag tien jaar gelede liefgehad … en weggesmyt. Terug met haar praktyk as kindersielkundige op die plaas, is Ben weer daar. Haar hart en lyf swig opnuut, maar sy weet dis verniet. Om Dirk te tem: Dirk Degenaar laat Marica keer op keer voel asof sy oor ’n afgrond tuimel, en hý moet gestraf word! Sy gee vir hom fisioterapie by sy huis, maar weet naderhand nie meer wie tem vir wie nie. Om Kobus te ken: Toe Sureta hom bitter nodig gehad het, het hy spore gemaak, nou wil Kobus Hattingh huisie-huisie speel. Kwansuis om sy seun te leer ken. Maar dis te laat. Dié kans sal sy hom glad nie gee nie.
€10.22
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 349 ● ISBN 9780799381849 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2016 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206499 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

299,593 此类电子书

没结果