In Toskane ontmoet Daniela die kunstenaar Franco Farini die kleinseun van ’n oud-krygsgevangene in Suid-Afrika wat fresco’s teen die mure van haar droomkapel geskilder het. Hy is onweerstaanbaar en gesog net soos sy voorvader. Is sy bestand teen sy aantrekkingskrag of sal sy soos haar ouma haar hart aan ’n Farini verloor?
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9780799393538 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6909371 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器