Marijke Greeff 
Onweerstaanbare passie [EPUB ebook] 

支持

Onweerstaanbare passie is ’n samestelling van drie van Marijke Greeff se vorige Romanzas ’n Ongewone meisie Soleil en die sakeman en Formuleliefde.
’n Ongewone meisie:
Juli Baxter moet die aantreklike Zack beskerm want iemand wil hom uit die weg ruim. Sy red sy lewe twee keer en albei besef daar is geen keer aan die magnetisme tussen hulle nie.
Soleil en die sakeman:
Soleil is agtien toe sy ’n hartstogtelike nag saam met Jason beleef. Toe verdwyn hy. Nugter weet waarheen. Twaalf jaar later keer hy terug. Maar hy het ’n berekende sakeman geword.
Formuleliefde:
Formule-een-wêreldkampioen Jarod verpes die media maar hy laat Catherine ’n joernalis onder valse voorwendsels naby hom toe. Hy kan haar nie weerstaan nie … totdat hy sy intiemste besonderhede op haar koerant se voorblad lees.

€10.24
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 304 ● ISBN 9780799391978 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6909356 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

299,593 此类电子书