Marile Cloete 
Genoeg vir My [EPUB ebook] 

支持

Van Kroasië na Kaapstad! Alexandria Muller is ’n tandarts én ’n skrywer; opsoek na haar eie liefdesverhaal in asemrowende Kroasië. Hier ontmoet sy die sjarmante mede-tandarts, Christiaan Beukes, in ’n kafee en hulle is onmiddellik aangetrokke tot mekaar. Dit is in die prentjiemooi Dubrovnik waar hul liefdesverhaal begin. Christiaan is ongetwyfeld aangetrokke tot Alex, maar haar geslepe eks, Basjan, is ook! Hulle knyp hier en daar alleentyd af met die Kroatiese see as agtergrond en albei besef hoe vinnig die liefde kan blom met die natuurskoon en passie as aanhitser. Maar hoe maak hulle as hulle uiteindelik moet terugkeer na realiteit? Om dinge verder te kompliseer het Christiaan se pa Alzheimer’s, en wanneer Christiaan Kroasië verlaat weet Alex daar is ’n kans dat sy hom nooit weer gaan sien nie …

€5.16
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9780799394672 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7011261 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

294,217 此类电子书