’n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoires. Dit is ‘n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ’n liefdesbrief aan ’n dogter en ’n taal en ’n land. En bowenal is dit ’n ma se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wêreld waarin sy haar nou begewe.
关于作者
Marita van der Vyver het drie romans vir jonger lesers geskryf voor haar eerste volwasse roman, Griet skryf ’n sprokie, die literêre landskap verander het. Sedertdien is sy ’n voltydse skrywer met vele topverkopers agter haar naam, soos Dis koue kos, skat, Die dinge van ‘n kind en Griet kom weer. Sy woon in Frankryk.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 352 ● ISBN 9780624090021 ● 文件大小 0.4 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2021 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7789182 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器