Shani, Sunette en Dolf is keelvol vir die bouery by hulle huis. Boonop hou Sunette net mooi niks van die smerige ou man wat toesig hou oor die bouwerk nie – veral nie noudat sy ná die operasie smiddags alleen tuis is nie. Is hy regtig gevaarlik, of verbeel sy en Shani hulle net?
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 81 ● ISBN 9780799356052 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2012 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5205900 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器