Martlie Jordaan 
Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal [PDF ebook] 
Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

支持

Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Huistaal is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en konsepvraestelle met wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende Huistaal-leerder help om beter te vaar in die eksamen.
Die eksamenoefenboek:
– is saamgestel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring en die nuutste uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls.
– bevat taaloefeninge wat teoretiese kennis oefen en toets, en die geleentheid bied om dié kennis toe te pas.
– bevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens.
– sluit vier konsepvraestelle vir Vraestelle 1 en 3 in.
– bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.
– is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.

€9.99
支付方式

关于作者

Martlie Jordaan (1961) is an Afrikaans teacher and the Head of the Department of Afrikaans at Hoërskool Framesby in Port Elizabeth. She is a theatre enthusiast and is involved in the school’s arts department. 

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 144 ● ISBN 9781776073283 ● 文件大小 19.3 MB ● 出版者 Best Books ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7429525 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

184,012 此类电子书