Gracie is woedend vir Ben. Hy het geen ander ambisie as om ’n kung fu-musical te skryf nie. Só kwaad is Gracie, dat sy sonder Ben Jeffries toe gaan. Skaars is sy by die deur uit, of hulle buurvrou, Tan Lien, oortuig Ben om haar te help om bewyse te vind dat die Nigeriërs aan wie sy ’n woonstel verhuur, dwelms verkoop. Wanneer Ben inwillig, is die gort gaar. Bloed en koeëls spat in die hengse stryd om oorlewing.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 144 ● ISBN 9780799353228 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2011 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5205705 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器