Daar heers paniek en chaos in die toeristestad Brugge wanneer dit deur ’n reeks skynbaar losstaande misdade geteister word.
Dit word ’n uiters moeilike opdrag vir kommissaris Pieter van In wat in hierdie warboel van misdade na die motiewe en oortreders moet soek.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 193 ● ISBN 9780799357882 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2012 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5205972 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器