Boet Cronjé is hardkoppig, arrogant en ontken dat sy bruin regterhand op die plaas eintlik sy halfbroer is. Maar met God as vennoot, ’n familieplaas én ’n erfgenaam lyk die toekoms vir Boet aanvanklik belowend. ’n Langdurige droogte en die dood van sy seun laat hom egter in opstand teen God kom. Die koggelaar vertel die verhaal van ’n man wat oortuig is dat God hom tart; ironies genoeg word hý die een wat koggel.
关于作者
Pieter Fourie is die mees gepubliseerde en bekroonde dramaturg in Afrikaans. In 2003 ontvang hy die Hertzogprys vir sy lewenslange bydra tot Afrikaanse dramas en in 2011 word hy deur die Universiteit van die Vrystaat met ’n eredoktorsgraad vereer.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 80 ● ISBN 9780624088363 ● 文件大小 1.0 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2018 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 6725125 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器