Pieter Van Jaarsveld 
‘n Gelukkige kind [EPUB ebook] 
Bemagtig jou kind om positief te dink

支持

Die bord pap vlieg oor die tafel en die melk spat op alles. Jou oudste klap jou jongste teen die kop. En julle is al weer laat vir skool. Welkom by die klub van ouers wat soms nie meer weet hoe nie! Dr. Pieter van Jaarsveld, ‘n internasionele spreker en kenner op die terrein van positiewe denke, verduidelik in hierdie omvattende ouerskapgids hoe kinders se koppe werk en hoe jý ‘n gelukkige en gebalanseerde kind kan grootmaak. Dié boek wys dat dit wel moontlik is om duidelike grense te stel, terwyl jy jou kinders met liefde, respek en koestering grootmaak.

€11.99
支付方式

关于作者

Dr Pieter van Jaarsveld, is ‘n erkende internasionale konsultant in leierskapontwikkeling, en is ook bekend op radio en televisie. Hy het twee meestersgrade (in sielkunde en teologie) en ‘n doktorsgraad (oor selfbeeld). Hy is die skrywer van drie topverkopers: Gee jou kind selfvertroue, Hart van ‘n wenner en Dink jouself gelukkig. Hy en sy vrou, Irene, woon in die Strand en het twee getroude kinders en twee kleinkinders.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 440 ● ISBN 9780796320063 ● 文件大小 2.7 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2018 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5605290 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

138,329 此类电子书