Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie gewilde leesreeks stel die beginnerleser aan die “i”- en “u”-klank bekend.
Boeke in Vlak 1:
1. Hallo, Tippie!
2. Tippie en die hen
3. Tippie se jas
4. Tippie en die kat
5. Tippie en die bok
6. Tippie en die kam
7. Tippie se bal
8. Tippie en die by
9. Tippie en die vis
10. Tippie en die bul
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 25 ● ISBN 9780639603414 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2020 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7992635 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器