Wanneer dit kom by nuus oor die Ebola virus, het baie mense verskriklik angstig geword dat die land ‘n Ebola epidemie hanteer in plaas van verskillende geisoleerde gevalle van Ebola. Die waarheid is, mense draai na feitlik enige rigting om meer inligitng te kry oor wat hulle moet doen om hulself en hule geliefdes te beskerm. Hierdie sewe deelse Ebola oorlewings gids kan jou help om oor dinge te leer wat jy moet weet oor die siekte en wat om te doen om jouself en jou familie te beskerm.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781507187401 ● 翻译者 Adri de Necker ● 出版者 Babelcube Inc. ● 发布时间 2017 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5367218 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器