Sanri is opgewonde toe sy hoor ’n rondreisende uitstalling met artefakte uit antieke Egipte gaan Raaiselfontein se museum besoek. Uiteindelik gebeur daar iets waaroor sy in haar koerant kan skryf! Maar dan begin vreemde dinge gebeur. Kan dit wees dat die mummie soms lewend word? En wat wil hy hê?
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 80 ● ISBN 9780799391305 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2018 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6682432 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器