Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op duinebaai. Die twee meisies besluit om ’n piekniek op die strand te hou. Maar tussen die duine hoor hulle ’n tjankgeluid, en ontdek ’n hondjie wat hul hulp dringend nodig het. Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 20 ● ISBN 9780799390483 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2018 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6557158 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器