William Jarvis 
In die onbekende [EPUB ebook] 

支持

Emmy en haar vriende, met die hulp van ”n psychic Cassiopeia, vind uit dat Laurel agter Lucy se is en hulle besluit om haar te gaan sien, maar vind uit dat sy nie meer by die huis is nie maar in ”n naby geleë dorp Talluhah Falls toe gegaan het.
Emmy en die res van die groep besluit om Tallulah Falla toe te gaan met die hoop dat hulle finaal die raaisel van Lucy se dood sou oplos.
Maar hulle besef gou dat dit nie so maklik is nie.
Die waarheid is dat die dinge wat hulle weet nie dieselfde is as wat Laurel al so lank vir hulle wegsteek nie. 
Hulle moet ook probeer uitvind wat Tyler vir hulle wegsteek anders gaan alles wat Emmy so hard aan gewerk het verniet wees.
Sal hulle finaal kan uitvind presies hoe alles gebeur het.
Of gaan sy net ”n gees bly wat by almal gaan spook- VIR ALTYD

€1.28
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781507145128 ● 翻译者 Elaine ● 出版者 Babelcube Inc. ● 发布时间 2016 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5066584 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

118,651 此类电子书