Annerle Barnard 
Spel [EPUB ebook] 

Support

Die sewentienjarige Lukas is een van ’n handjievol oorblywende mense ná die aarde deur kuborge, transterrane en robotte oorgeneem is. Hy en Dimpho boer op Lukas-hulle se plaas in die Bloemfontein-omgewing. Wanneer hongersnood die voortbestaan van die superwesens bedreig, stel die wrede heerser Dakian ’n bose plan in werking om Lukas te vang en toegang tot sy oorlewingstrategieë te verkry. 

€7.99
payment methods

About the author

Annerle Barnard matrikuleer aan die Hoërskool Wolmaransstad en voltooi ‘n BA (Hons) (Engels) aan die Noordwes-Universiteit, asook ‘n Hoër Onderwys Diploma. Aanvanklik hou sy skool, maar begewe haar later in die korporatiewe sektor. Annerle is getroud en het twee sportiewe seuns en ’n wonderlike, ewe sportiewe stiefdogter. Sy woon in Bloemfontein.

Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 256 ● ISBN 9780624092896 ● File size 0.4 MB ● Publisher Tafelberg ● Published 2021 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 8222469 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

58,292 Ebooks in this category