Die sewentienjarige Lukas is een van ’n handjievol oorblywende mense ná die aarde deur kuborge, transterrane en robotte oorgeneem is. Hy en Dimpho boer op Lukas-hulle se plaas in die Bloemfontein-omgewing. Wanneer hongersnood die voortbestaan van die superwesens bedreig, stel die wrede heerser Dakian ’n bose plan in werking om Lukas te vang en toegang tot sy oorlewingstrategieë te verkry.
Over de auteur
Annerle Barnard matrikuleer aan die Hoërskool Wolmaransstad en voltooi ’n BA (Hons) (Engels) aan die Noordwes-Universiteit, asook ’n Hoër Onderwys Diploma. Aanvanklik hou sy skool, maar begewe haar later in die korporatiewe sektor. Annerle is getroud en het twee sportiewe seuns en ’n wonderlike, ewe sportiewe stiefdogter. Sy woon in Bloemfontein.
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 256 ● ISBN 9780624092896 ● Bestandsgrootte 0.4 MB ● Uitgeverij Tafelberg ● Gepubliceerd 2021 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 8222469 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer