مؤلف: Antoinette Pienaar

الدعم
Antoinette Pienaar is in Carnarvon as een van vyf dogters gebore en het aan die Universiteit van Stellenbosch “n graad in drama behaal. Daarna het sy “n loopbaan as sangeres gevolg met landwye optredes waarin sy dikwels historiese heldinne, soos Krotoa van die Kaap, besing het. Die afgelope sewentien jaar is sy vakleerling van oom Johannes Willemse diep in die berge van die Karoo. Oom Johannes Willemse is op die plaas Breekkierie in die Kenhardt-distrik as die oudste van twaalf kinders gebore. Hy het saam met sy broers en hulle pa, “n stukwerkman, van plaas tot plaas gehelp walle stoot, ploeg, klipkrale bou en putte grawe. In die veld by die skaap het sy oupa Hansie hom die Griekwas se kennis van genesing begin leer. Deur “n lewe van harde, gesonde arbeid heen het hy talle mense met dié kennis van die veld se helingskuns behandel.




4 كتب إلكترونية بواسطة Antoinette Pienaar

Antoinette Pienaar: Griqua’s Apprentice
<p>When Afrikaans singer and actress Antoinette Pienaar first stood before renowned Griqua healer Oom Johannes Willemse, he said: So you have arrived here at last, Juffrou! For almost forty yea …
EPUB
الإنجليزية
DRM
€8.97
Antoinette Pienaar: Griqua’s Apprentice
<p>When Afrikaans singer and actress Antoinette Pienaar first stood before renowned Griqua healer Oom Johannes Willemse, he said: So you have arrived here at last, Juffrou! For almost forty yea …
PDF
الإنجليزية
DRM
€8.97
Antoinette Pienaar: Die lang man sonder skaduwee
“Die lang man sonder skaduwee, ” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Dit was ’n …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€10.30
Antoinette Pienaar: Kruidjie roer my
Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, sê hy: “Hier kom Juffrou nou eers aan!” Want toe het oom Johannes …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.69