Antoinette Pienaar is in Carnarvon as een van vyf dogters gebore en het aan die
Universiteit van Stellenbosch ”n graad in drama behaal. Daarna het sy ”n loopbaan
as sangeres gevolg met landwye optredes waarin sy dikwels historiese heldinne,
soos Krotoa van die Kaap, besing het. Die afgelope sewentien jaar is sy
vakleerling van oom Johannes Willemse diep in die berge van die Karoo.
Oom Johannes Willemse is op die plaas Breekkierie in die Kenhardt-distrik as
die oudste van twaalf kinders gebore. Hy het saam met sy broers en hulle pa, ”n
stukwerkman, van plaas tot plaas gehelp walle stoot, ploeg, klipkrale bou en
putte grawe. In die veld by die skaap het sy oupa Hansie hom die Griekwas se
kennis van genesing begin leer. Deur ”n lewe van harde, gesonde arbeid heen het
hy talle mense met dié kennis van die veld se helingskuns behandel.
4 E-böcker av Antoinette Pienaar
Antoinette Pienaar: Griqua’s Apprentice
When Afrikaans singer and actress Antoinette Pienaar first stood before renowned Griqua healer Oom Johannes Willemse, he said: ’So you have arrived here at last, Juffrou!’ For almost forty years Oom …
EPUB
Engelska
DRM
€8.99
Antoinette Pienaar: Griqua’s Apprentice
When Afrikaans singer and actress Antoinette Pienaar first stood before renowned Griqua healer Oom Johannes Willemse, he said: ’So you have arrived here at last, Juffrou!’ For almost forty years Oom …
PDF
Engelska
DRM
€8.97
Antoinette Pienaar: Die lang man sonder skaduwee
“Die lang man sonder skaduwee, ” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Dit was ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.22
Antoinette Pienaar: Kruidjie roer my
Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, sê hy: “Hier kom Juffrou nou eers aan!” Want toe het oom Johannes …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.70