Die kosrevolusie is deels ‘n wetenskaplike riller en deels ‘n kookboek vol heerlike resepte, maar die hoofdoel is om jou lewe te verander deur jou te leer hoe jy met jou eetgewoontes beheer kan neem oor jou gewig en gesondheid.’n Wetenskaplike, voedingskundige en twee atletiese sjefs… die baasbrigade agter Die Kosrevolusie het voorwaar die ekstra myl gestap – en in sommige gevalle gedraf! – deur die mynveld van voedingswetenskap en selfeksperimentering. Die onthullende standpunte en watertand resepte in hierdie boek is enersyds die resultaat van hulle ervarings en andersyds van oorweldigende wetenskaplike bewyse.
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
شكل PDF ● صفحات 300 ● ISBN 9781928209317 ● محرر Tudor Carpenter, Kirsty Caradoc-Davies ● الناشر Quivertree Publications ● نشرت 2013 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 5396164 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM