Die kosrevolusie is deels ‘n wetenskaplike riller en deels ‘n kookboek vol heerlike resepte, maar die hoofdoel is om jou lewe te verander deur jou te leer hoe jy met jou eetgewoontes beheer kan neem oor jou gewig en gesondheid.’n Wetenskaplike, voedingskundige en twee atletiese sjefs… die baasbrigade agter Die Kosrevolusie het voorwaar die ekstra myl gestap — en in sommige gevalle gedraf! — deur die mynveld van voedingswetenskap en selfeksperimentering. Die onthullende standpunte en watertand resepte in hierdie boek is enersyds die resultaat van hulle ervarings en andersyds van oorweldigende wetenskaplike bewyse.
Купите эту электронную книгу и получите еще одну БЕСПЛАТНО!
Формат PDF ● страницы 300 ● ISBN 9781928209317 ● редактор Tudor Carpenter, Kirsty Caradoc-Davies ● издатель Quivertree Publications ● опубликованный 2013 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 5396164 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM