Chris Opperman 
JOP – Lê nie heeldag net in die bed nie. [EPUB ebook] 

الدعم

JOP – LE NIE HEELDAG IN DIE BED NIE

Hierdie e-boek, ‘Jop – Lê nie heeldag in die bed nie’, is die tweede e-boek wat geskryf is deur Chris Opperman.

Jop is ‘n alleenloper wat besluit het hy gaan die land vol toer op soek na aksie en avontuur. Saam met sy getroue ou Toyota motortjie pak hy toe die lang tog aan en gaan besoek hy allerhande interessante plekke langs die pad. Natuurlik gaan alles nooit net klopdisselboom nie en moet hy met tye met sy vuiste inklim of die aftog blaas om nie onnodig in die moeilikheid te kom nie. En natuurlik het hy ‘n oog vir mooi vrou en die kan hom ook glad nie weerstaan nie. Maar Jop kla nie daaroor nie. 

Lees gerus die klompie kortverhale van JOP en sy manewales soos hy die land verken. Van die gebeurtenisse is op ware gebeure gebaseer en self deur die skrywer ervaar. Hierdie e-boek is dus ‘n lekker boek om te lees saam met ‘n stomende koppie koffie en beskuit.

€2.73
طرق الدفع
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 25 ● ISBN 9781928498933 ● حجم الملف 1.6 MB ● محرر Pieter Haasbroek ● الناشر Pieter Haasbroek [Chris Opperman] ● نشرت 2023 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 9099256 ● حماية النسخ بدون

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

47٬125 كتب إلكترونية في هذه الفئة