Chris Opperman 
JOP – Lê nie heeldag net in die bed nie. [EPUB ebook] 

Stöd

JOP – LE NIE HEELDAG IN DIE BED NIE

Hierdie e-boek, ’Jop – Lê nie heeldag in die bed nie’, is die tweede e-boek wat geskryf is deur Chris Opperman.

Jop is ’n alleenloper wat besluit het hy gaan die land vol toer op soek na aksie en avontuur. Saam met sy getroue ou Toyota motortjie pak hy toe die lang tog aan en gaan besoek hy allerhande interessante plekke langs die pad. Natuurlik gaan alles nooit net klopdisselboom nie en moet hy met tye met sy vuiste inklim of die aftog blaas om nie onnodig in die moeilikheid te kom nie. En natuurlik het hy ’n oog vir mooi vrou en die kan hom ook glad nie weerstaan nie. Maar Jop kla nie daaroor nie. 

Lees gerus die klompie kortverhale van JOP en sy manewales soos hy die land verken. Van die gebeurtenisse is op ware gebeure gebaseer en self deur die skrywer ervaar. Hierdie e-boek is dus ’n lekker boek om te lees saam met ’n stomende koppie koffie en beskuit.

€2.73
Betalningsmetoder
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 25 ● ISBN 9781928498933 ● Filstorlek 1.6 MB ● Redaktör Pieter Haasbroek ● Utgivare Pieter Haasbroek [Chris Opperman] ● Publicerad 2023 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 9099256 ● Kopieringsskydd utan

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

50 494 E-böcker i denna kategori