”n Heerlike prenteboek met oulike sketsies. Laguna die Eensame Meermin vertel die verhaal van ”n eensame. jong meermin wat aan ”n manier moet dink om gestrande seerowers te red. Deur ander te help, maak sy nuwe vriende.
Ideaal vir ouers om aan voorskoolse kinders voor te lees, of vir kinders wat ”n bietjie ouer is, om aan hulle ouers voor te lees! Dit sluit voorstelle in vir ouers om lees pret te maak vir hulle kinders.
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● ISBN 9781633398399 ● مترجم Petro Ebersohn ● الناشر Babelcube Inc. ● نشرت 2014 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 5072035 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM